Description
‘n Natrossie is die druiwe wat agtergebly of misgekyk is. Dit simboliseer vergete potensiaal en drome wat nog nie verwesenlik is nie.
Druiwe simboliseer oorvloed, groei en vrugbaarheid. Wat eens misgekyk en agtergelaat is, het nou verander in die geur van oorvloed en invloed.
…
A natrossie is the left behind or the disregarded grapes. It symbolises forgotten potential and unfulfilled dreams.
Grapes speaks of abundance and growth. The once overlooked natrossie has now become the fragrance of overflow and influence.

















